N Lint in Die Wind
Book Cover

N Lint in Die Wind

by Elize Parker

Est. 6h 31m 288 Pages 384 reading now
Prologue
n Lint in die wind is die derde en laaste boek in die treffende Offerkind-reeks deur die gewilde Afrikaanse skrywer, Elize Parker. Die reeks handel oor Emma en Izak, ’n tweeling wat by geboorte geskei is, en ’n Lint in die wind neem die leser terug na die verlede en vertel die aangrypende verhaal van hul ma, Charlene.Charlene Fourie raak swanger ná sy as tiener ’n passievolle eenaandafspraak met ’n plaaslike seun het. Sy word na ’n huis vir ongehude moeders in Pretoria gestuur en haar ma gaan ’n ooreenkoms met ’n vriendin aan om Charlene se baba, sonder haar wete, te laat aanneem.Gedurende hierdie tyd ontmoet Charlene ’n soldaat uit Rhodesië, majoor Lloyd Edwards, en trou met hom na ’n warrelwindromanse. Sy raak swanger met ’n tweeling, maar beleef ’n bitter moeilike jaar waarin Lloyd vermis raak, bipolêre de­pressie haar begin onderkry en sy probeer selfmoord pleeg toe sy sewe maande swanger is.In haar donkerste tyd verneem sy dat die tweeling oorlede is (’n leuen wat aan haar vertel word) en kom sy by ’n kruispad waar die toekoms donkerder as die verlede lyk. Vir Charlene is dit ’n lang pad na herstel. Sal sy ooit die waarheid uit­vind oor die leuens wat haar gesin verwoes het? En sal haar drie kinders hul pad na haar toe terugvind?’n Lint in die wind is die verhaal van ’n vrou se soeke na ware vryheid en bied ook ’n kykie op die siel en wese van bipolêre depressie en die herstel wat moont­lik is vir mense met geestesiektes - ’n moet-lees boek vir elkeen wat hoop soek en hoop wil deel.
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Suspendisse varius enim in eros elementum tristique. Duis cursus, mi quis viverra ornare, eros dolor interdum nulla, ut commodo diam libero vitae erat. Aenean faucibus nibh et justo cursus id rutrum lorem imperdiet. Nunc ut sem vitae risus tristique posuere.

Vivamus suscipit tortor eget felis porttitor volutpat. Curabitur arcu erat, accumsan id imperdiet et, porttitor at sem. Vestibulum ac diam sit amet quam vehicula elementum sed sit amet dui. Donec rutrum congue leo eget malesuada.
Pellentesque in ipsum id orci porta dapibus. Sed porttitor lectus nibh. Nulla quis lorem ut libero malesuada feugiat. Mauris blandit aliquet elit, eget tincidunt nibh pulvinar a. Donec rutrum congue leo eget malesuada.

Read the Full Book

Register for a free membership to continue reading N Lint in Die Wind and gain unlimited access to our entire library.

Continue Reading

Secure & Ad-Free Experience