"Inspring, Kêrels!"
Book Cover

"Inspring, Kêrels!"

by P.J. Schoeman

Est. 8h 11m 157 Pages 162 reading now
Prologue
Hierdie boek is 'n vervolg op "Uitspring, Kêrels!" Toe oom Fanie se plaas te klein geword het vir al sy seuns, het Martiens en Piet uitgespring om soos die jong bergarend " 'n eie jagveld" te gaan soek. Op hul "Inspringplaas" in die ongetemde boswêreld wemel dit nog van wild en ongediertes - dit is 'n ware paradysland vir twee avontuurlustige plaasseuns wat weet hoe om 'n geweer te hanteer. Maar daar is ook oom Lafras, die afgetrede polisiesersant, wat hulle oë oopmaak vir al die wonders in die groot natuurtuin; van die klein goggatjies tot die ou uitgebyte leeumannetjie wat saans uit die koppie vir hulle met sy grootasem-brulle naand-sê.Om 'n nuwe plaas aan te lê, kos baie werk, en Martiens-hulle moet ook soms kwaai kop-krap noudat hulle op hul eie bene in die grootmenswêreld staan. Maar vir hulle is die moeilikhede 'n heerlike uitdaging en hulle werk mos vir 'n groot ideaal: die dag wanneer hulle hul bruide hier na die plaas kan bring.
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Suspendisse varius enim in eros elementum tristique. Duis cursus, mi quis viverra ornare, eros dolor interdum nulla, ut commodo diam libero vitae erat. Aenean faucibus nibh et justo cursus id rutrum lorem imperdiet. Nunc ut sem vitae risus tristique posuere.

Vivamus suscipit tortor eget felis porttitor volutpat. Curabitur arcu erat, accumsan id imperdiet et, porttitor at sem. Vestibulum ac diam sit amet quam vehicula elementum sed sit amet dui. Donec rutrum congue leo eget malesuada.
Pellentesque in ipsum id orci porta dapibus. Sed porttitor lectus nibh. Nulla quis lorem ut libero malesuada feugiat. Mauris blandit aliquet elit, eget tincidunt nibh pulvinar a. Donec rutrum congue leo eget malesuada.

Read the Full Book

Register for a free membership to continue reading "Inspring, Kêrels!" and gain unlimited access to our entire library.

Continue Reading

Secure & Ad-Free Experience